Blaze of Glory

One immortal. An eternity of fools.

Kit has had a full life playing tricks on mortals and immortals alike. But the Age of Information has taken the fun out of everything. She’s tired. She’s bored.

Since the leaders of most pantheons had agreed to set up rest homes for immortals in the mortal realm, she had found one to her liking and had happily taken up residence.

Just one thing bothers her: Apollo.

The boy-god doesn’t believe in leaving others in peace. Limericks, pranks, archery practice indoors – he knows no bounds.

When Apollo’s antics threaten the peace between pantheons, only Kit can stop bloodshed with her trickery. But does she really want to?

Scroll up to buy now and find out if Kit will stop the other immortals from stringing Apollo up with his own intestines for his tomfoolery.

This is the fifth book in the Irascible Immortals series.

Learn more about the book: Book Club Questions: Blaze of Glory

Een onsterflike. ‘n Ewigheid van dwase.

Kit het ‘n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.

Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.

Net een ding pla haar: Apollo.

Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie. Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis – hy ken geen perke nie.

Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid.

*Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.