Episode 217: Werkers van die Dood: Keffende Kreatuur Alles omtrent die Keffende Kreatuur in volkskunde en in my skryfwerk. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2026 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor die Keffende Kreatuur in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Links genoem in die episode: …

