Episode 179: Water Feë: Rivier Wyf Alles omtrent rivier wywe in volkskunde en in my skryfwerk. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2025 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor rivier wywe in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Links genoem in die episode: Leer meer oor die …

