Episode 169: Water Feë: Water Nimf Alles omtrent water nimfe in volkskunde, in my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2025 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor water nimfe in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Leer meer oor die …

