Faeries and Folklore Podcast

The Faeries and Folklore Podcast by Ronel: Jengu

Episode 161: Water Feë: Jengu Alles omtrent jengu in volkskunde en in my skryfwerk. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2025 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor jengu in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Leer meer oor die skrywer hier. Music: Secrets by David Fesliyan (FesliyanStudios.com) and Dramatic Heartbeat by FesliyanStudios.com …

Continue Reading