Episode 147: Sterkste Spelers van Feërie: Ankou Alles omtrent Ankou, hoe ek dit herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2025 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor Ankou hier. Kry die transkripsie hier. Leer meer oor die …

