Episode 145: Sterkste Spelers van Feërie: Donker Koning Alles omtrent die donker koning, hoe ek hom herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2024 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor die donker koning hier. Kry die transkripsie …

