Episode 139: Sterkste Spelers van Feërie: Beskermer van die Sluier Alles omtrent die beskermer van die sluier, hoe ek dit herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2024 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor die beskermer van …

