Episode 135: Sterkste Spelers van Feërie: Morrígan Alles omtrent Morrígan, hoe ek haar herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2024 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor Morrígan hier. Kry die transkripsie hier. Leer meer oor die …

