Faeries and Folklore Podcast

The Faeries and Folklore Podcast by Ronel: Dwaallig #podcast #faeries #folklore

Episode 105: Klein, Alledaagse Feë: Dwaallig Alles omtrent dwaalligte, hoe ek dit herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2024 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor dwaalligte hier. Kry die transkripsie hier. Music: Secrets by David Fesliyan (FesliyanStudios.com) and Dramatic …

Continue Reading