Faeries and Folklore Podcast

The Faeries and Folklore Podcast by Ronel: Seisoenfeë #podcast #faeries #folklore

Episode 93: Klein, Alledaagse Feë: Seisoenfeë Alles omtrent die seisoenfeë, hoe ek dit herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2023 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor seisoenfeë hier. Kry die transkripsie hier. Music: Secrets by David Fesliyan (FesliyanStudios.com) …

Continue Reading