
Love the Faeries and Folklore Podcast? Own the third season as an audiobook. Skip past all the window dressing inherent to podcasts and listen to what you love to listen to.
Skip past the intro and sponsorship to the meat of the podcast.
Season three is all about the strongest of all the fae you can encounter in Faerie.
- Cù Sìth
- Caìt Sìth
- The Assassin
- Morrígan
- Dagda
- Keeper of the Veil
- The Fates
- The Dark King
- Ankou
- Faery Queen
- Cailleach
Skip to the chorus!
*All proceeds will go toward the hosting of the podcast.

Mal oor die Faeries and Folklore Podcast? Besit die derde seisoen as ‘n luisterboek. Jy kan all die mooi, dog oorbodige stukkies so eie aan podcasts oorslaan en net luister na wat jy werklik wil.
Slaan die inleiding en borge oor en luister na die hart van die podcast.
Seisoen drie gaan alles oor die sterkste van al die feë wat jy in Feërie kan teëkom.
- Feetjie Honde (Cù Sìth)
- Feetjie Katte (Caìt Sìth)
- Die Assassyn
- Morrígan
- Dagda
- Beskermer van die Sluier
- Skikgodinne
- Donker Koning
- Ankou
- Feëkoningin
- Cailleach
Gaan direk na die beste deel!
*Alle opbrengs sal vir die hosting van die podcast gaan.
*Afrikaans beskikbaar in 2025.

