Wat is Volkskunde? | The Faeries and Folklore Podcast
Episode 155: Wat is Volkskunde? Alles omtrent volkskunde. Transkripsie Jy luister na die Faeries and Folklore podcast deur Ronel. Ek is donker fantasie skrywer Ronel Janse van Vuuren. Met meer as ‘n dekade van rondsnuffel in stowwerige volkskunde boeke, om wesens van verbeelding wat my nuuskierigheid aangewakker het na te vors, is ek hier om…
