Davy Jones in Folklore | The Faeries and Folklore Podcast
Episode 219: Werkers van die Dood: Davy Jones Alles omtrent Davy Jones in volkskunde en in my skryfwerk. Transkripsie Jy luister na die Faeries and Folklore podcast deur Ronel. Ek is donker fantasie skrywer Ronel Janse van Vuuren. Met meer as ‘n dekade van rondsnuffel in stowwerige volkskunde boeke, om wesens van verbeelding wat my…
