Episode 211: Werkers van die Dood: Swart Shuck Alles omtrent Swart Shuck in volkskunde en in my skryfwerk. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2026 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor Swart Shuck in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Links genoem in die episode: Leer meer …

