The Faeries and Folklore Podcast by Ronel: Meerminne
Episode 163: Water Feë: Meerminne Alles omtrent meerminne in volkskunde, in my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2025 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor meerminne in volkskunde hier. Kry die transkripsie hier. Leer meer oor die skrywer hier. Music: Secrets by David…
