Rook op die Water

R86,95

Categories: , Tag:

Description

Die gode lewe al vir ewig.

Hulle is verveeld.

En dit is besig om almal se probleem te word.

Odin tree af na ‘n aftreeoord in Midgard. Anubis ontsnap na ‘n sondeurdrenkte strand vol sterwelinge. Mab vaar na New Orleans vir Halloween. Regoor die ryke gee onsterflikes uiteindelik toe aan hul eie grille.

En waarom ook nie?

Hulle het dit verdien.

Ongelukkig het die heelal ander planne.

Onsterflikes begin verdwyn. Waters val stil. Eeue oue magte roer. Vreemde rampe versprei oor panteons en ryke, en wat aanvanklik soos ‘n versameling onverwante problem lyk, begin lyk na iets veel duisters.

Terwyl die onsterflikes die leidrade aanmekaar sit, ontdek hulle dat iemand die toutjies trek vanuit ‘n plek wat geen lewende god behoort te kan bereik nie.

‘n Eeue oue farao.

‘n Vergete naam.

En ‘n wrok wat al vir millennia voortduur.

As die onsterflikes hulle nie kan stop nie, sal Chaos nie die enigste ding wees wat op die wêreld losgelaat word nie.

‘n Humoristiese mitologiese fantasie-mosaïek van gode, monsters, folklore, chaos, en onsterflikes wat hulle baie sleg gedra.

 

ISBN: 9781066588398

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rook op die Water”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Ronel the Mythmaker
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.