-

R17,38
One immortal. An eternity of boredom. Once upon a time, Odin was worshipped by kings, feared by warriors, and revered as the wisest of the gods. Now? His fellow immortals ignore him, Freyja’s cats won’t leave him alone, and even Ragnarok sounds less exhausting than another day in Asgard. So Odin does what any tired…
-

R43,47
Wenner van die INK 2017 Skryfkompetisie (Verhale). Feërie het geheime… ’n Koningin met ‘n gebroke hart ontketen haar hartseer oor ’n hele ryk. ’n Donker Koning smee planne in die skadu’s. Oerstruwelinge dreig om Feërie uitmekaar te skeur. En deur die eeue heen raak sterflinge en feë verstrengel in stories van liefde, verlies, vloeke, magie…
-

R17,38
Anubis is tired. After thousands of years guiding the dead, maintaining cosmic order, and dealing with the endless complaints of other gods, he’s had enough. Especially when someone decides his job can be outsourced. So Anubis does the unthinkable: He quits. For the first time in millennia, Anubis is free to do whatever he wants…
-

R17,38
Een onsterflike. ‘n Ewigheid van verveling. Eens op ‘n tyd is Odin deur konings aanbid, deur krygers gevrees, en as die wysste van die gode geëer. Nou? Sy mede-onsterflikes ignoreer hom, Freya se katte wil hom net nie met rus laat nie, en selfs Ragnarok klink minder uitputtend as nog ‘n dag in Asgard. Dus…
-

R17,38
Mab, Koningin van Drome en Nagmerries, is verveeld. Na eeue van drome vir sterflikes skep, het selfs dansende eenhorings hul bekoring verloor. ‘n Halloween-wegbreek na New Orleans lyk na die perfekte ontsnapping. Tot haar nagmerries afterkom dat sy weg is. Nou maak wesens van vrees amok, oeroue vyande veroorsaak chaos, en Mab moet haar ryk…
-

R43,47
BETRAYAL. CONSPIRACIES. MAGIC. Amy has only known life as a farm girl, caring for the sacred pegasi she would do anything to protect. When she’s chosen to impersonate a missing princess during a royal courtship that could prevent a devastating war, she’s thrust into a glittering world of politics, prophecy, and deadly secrets. Every smile…
-

R43,47
Originally published in Afrikaans as Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie, winner of the 2017 INK Writing Competition (Verhale). Faerie has secrets… A broken-hearted queen unleashes her grief upon an entire realm. A Dark King schemes in the shadows. Ancient rivalries threaten to tear Faerie apart. And throughout the ages, mortals and fae become…
-

R17,38
Anubis is moeg. Na duisende jare waarin hy die dooies gelei het, kosmiese orde gehandhaaf het, en die eindelose klagtes van ander gode hanteer het, het hy genoeg gehad. Veral wanneer iemand besluit sy werk kan uitgekontrakteer word. Dus doen Anubis die ondenkbare: Hy bedank. Vir die eerste keer in millennia is Anubis vry om…
-

R17,38
Mab, Queen of Dreams and Nightmares, is bored. After centuries of creating dreams for mortals, even dancing unicorns have lost their charm. A Halloween getaway to New Orleans seems like the perfect escape. Until her nightmares discover she’s gone. Now creatures of fear are running wild, ancient enemies are causing chaos, and Mab must reclaim…
-

R43,47
VERRAAD. SAMESWERINGS. TOORKRAG. Amy ken net een leefwyse: die lewe van ‘n eenvoudige plaasmeisie wat die heilige pegasi versorg en hulle met haar lewe sal beskerm. Wanneer sy gekies word om haar as ‘n vermiste prinses voor te doen tydens ‘n koninklike hofmakery wat ‘n verwoestende oorlog kan voorkom, word sy ingesleep in ‘n glanswêreld…