Wimpel-Feetjies in Folklore | The Faeries and Folklore Podcast
Episode 107: Klein, Alledaagse Feë: Wimpel-Feetjies Alles omtrent wimpel-feetjies, hoe ek dit herverbeel het vir my skryfwerk en hierdie fee oorvertaal na Engels. Transkripsie Jy luister na die Faeries and Folklore podcast deur Ronel. Ek is donker fantasie skrywer Ronel Janse van Vuuren. Met meer as ‘n dekade van rondsnuffel in stowwerige volkskunde boeke, om…
