The Inn

Blood.

Shadows.

The scent of an old foe.

As a hunter for the High Council of Faerie, Kelly is sent to investigate strange disappearances in the town of Bremen. She stays away from The Inn, though: it calls to her warring nature. But as leads run thin, she uses the help of a young deathfae to gain entrance to the fae-run place.

She is confronted with her heritage and her past in her quest to bring peace to the region.

But can she do that without giving in to the shadows that call to her?

Scroll up to find out how Kelly deals with the dark dealings happening at The Inn.

*This is the second book in the Dark Court Sisters series.

Get this book from your favourite online retailer.

Learn more about this book here.

Bloed.

Skadu’s.

Die reuk van ‘n ou vyand.

As jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van ‘n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry.

Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek.

Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wat na haar roep?

Gebruik die skuifbalk boontoe om uit te vind hoe Kelly die donker transaksies by Die Herberg hanteer.

*Hierdie is die tweede boek in die Donker Hof Susters reeks.

Kry die boek vanaf jou gunsteling aanlyn winkel.