Solstice Shenanigans

Two women. Two stories. Lives forever altered.

Fate is a faery on a mission; several missions, in fact. It is her job to make sure that humans receive their just deserts. Usually she helps. But something about this assignment makes her show her claws… Carla is just the type of human she detests: selfish and self-righteous. Perhaps Fate enjoys her job just a little too much when left to her own devices.

Somewhere else, pixies take up their plight to torment humans at an old country hotel. When they’re done, the mortals in question will either be better for their interference… or dead. If Lynsey is successful in breaking the spell, she can save her friends and her one true love. But is her knowledge of folklore enough?

The walls between Realms are thinning and no-one is noticing. Or if they are, they don’t care or pretend it isn’t happening.

Scroll up to buy now to find out how Carla and Lynsey will deal with the fae interfering in their lives.

*This is the seventh book in the Faery Tales series.

Learn more about this book here.

Twee vroue. Twee stories. Lewens vir ewig verander.

Fate is ‘n fee op ‘n missie; verskeie missies om presies te wees. Dit is haar werk om seker te maak dat mense kry wat hulle verdien. Gewoonlik help sy. Maar iets omtrent hierdie opdrag maak dat sy haar kloue wys… Carla is presies die tipe mens wat sy verpes: selfsugtig en selfvoldaan. Miskien geniet Fate haar werk net ‘n bietjie té veel wanneer sy gelos word om te doen wat sy wil.

Op ‘n ander plek, neem wimpel-feetjies die plig op om mense te terroriseer in ‘n ou landelike hotel. Wanneer hulle klaar is, gaan die sterflinge óf beter wees vir hul inmengery… óf dood. As Lynsey suksesvol is om hul towerspreuk te verbreek, kan sy haar vriende en een ware liefde red. Maar is haar kennis van volkskunde genoeg?

Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind hoe Carla en Lynsey die inmengery van die feë in hul lewens gaan hanteer.

*Hierdie is die sewende boek in die Feëverhale reeks.