Water Fae

Folklore.

Magic.

Fae.

Fifteen of the scariest fae living in the water. Fifteen magical short stories featuring these fae. Fifteen quick, yet thorough, explorations of the folklore of these aquatic fae.

Scroll up to buy now and learn more about the fae who dwell in the water.

*This is the fourth book in the Origin of the Fae series.

Learn more about the book here.

Volkskunde.

Toorkrag.

Feë.

Vyftien van die skrikwekkendste feë wat in die water woon. Vyftien toweragtige kortverhale met hierdie feë. ‘n Vinnige, tog volledige, verkenning van die volkskunde van al vyftien water feë.

Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou om meer te leer oor die feë wat in water woon.

*Hierdie is die vierde boek in die Oorsprong van die Feë reeks.