

One immortal. An eternity of dull dreams.
Mab is the queen of dreams. And nightmares.
But when thinking up dancing unicorns for humans to dream of fail to amuse her, she knows that she needs a break.
New Orleans during Halloween seemed like a good idea.
Until the nightmares under her rule start running amok in the mortal realm.
Scroll up to buy now and find out how Mab regains control over those in her dominion.
This is the third book in the Irascible Immortals series.
Learn more about the book: Book Club Questions: Queen of Nightmares

Een onsterflike. ‘n Ewigheid van vervelige drome.
Mab is die koningin van drome. En nagmerries.
Maar wanneer dit nie meer amusant is om oor dansende eenhorings te dink vir mense om oor te droom nie, weet sy dat sy ‘n breek nodig het.
New Orleans tydens Allerheiligeaand klink na ‘n goeie idee.
Totdat die nagmerries onder haar bewind begin amok maak in die mensewêreld.
Gebruik die skuifbalk boontoe en vind uit hoe Mab weer beheer neem oor diegene in haar heerskappy.
*Hierdie is die derde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.


