
Love the Faeries and Folklore Podcast? Own the fourth season as an audiobook. Skip past all the window dressing inherent to podcasts and listen to what you love to listen to.
Skip past the intro and sponsorship to the meat of the podcast.
Season four is all about various faeries who live in water.
- Introduction to Water Faeries
- Sea Nymphs
- Jengu
- Mermaids
- Mami Wata
- Nixies
- Water Nymphs
- Sirens
- Kappa
- Glaistig
- Grindylow
- River Hag
- Nuckelavee
- Telkhines
- Kelpies
- Selkies
- Merrows
- Oceans, Rivers, Lakes: Water in Folklore
- Where Water and Death Collide
Skip to the chorus!
*All proceeds will go toward the hosting of the podcast.
dcast gaan.
Seisoen 4

Mal oor die Faeries and Folklore Podcast? Besit die vierde seisoen as ‘n luisterboek. Jy kan all die mooi, dog oorbodige stukkies so eie aan podcasts oorslaan en net luister na wat jy werklik wil.
Slaan die inleiding en borge oor en luister na die hart van die podcast.
Seisoen vier gaan alles oor verskeie feë wat in water leef.
- Inleiding Water Feë
- Seenimf
- Jengu
- Meerminne
- Mami Wata
- Nixies
- Water Nimf
- Sirenes
- Kappa
- Watergees
- Moeras Monster
- Rivier Wyf
- Plaagperd
- Hond-Kop-See-Smid
- Waterperd
- Robbefeë
- Meervrou
- Oseane, Riviere, Mere: Water in Volkskunde
- Waar Water en Dood Bots
Gaan direk na die beste deel!
*Alle opbrengs sal vir die hosting van die podcast gaan.
*Afrikaans beskikbaar in 2025.

