Inkspraak

‘n Versameling gedigte, kortverhale en rubrieke deur die skrywers van INK: Skryf in Afrikaans. Die temas sluit in liefde, Kersfees en die dinge wat tyd van ons steel. Van die digters/skrywers is nuut op die veld, terwyl ander se werk reeds in verskeie publikasies verskyn.

Leer meer oor hierdie boek op Goodreads.

Vind hierdie boek te koop in sagteband formaat hier.